Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Boekevat met Deborah: Blinde kol deur Martin Steyn en Seil deur Morné Dieperink

Deborah Steinmair Boekrubrieke 2026-10-12

"Dis hedendaags, naby aan die huis en iets waarmee lesers kan identifiseer. Wie was nog nooit eensaam en het verstote en ongeliefd gevoel nie? Wie het nog nooit gevoel iets afgrysliks wat gebeur het, was hulle skuld nie?"

Fresh off the press: Apartheid’s granddaughter by Lidia Rauch

LitNet Books and writers 2026-10-07

Apartheid’s granddaughter is not a story of guilt or absolution, but of courage and repair. It’s an invitation to white South Africans to face their inheritance with honesty and courage.

Goue lint, my storie begint: Spieëls en vensters – die stand van inklusiwiteit en diversiteit in Afrikaanse kinderliteratuur

Anke Theron Kinderboeke 2026-10-07

"Daar is nog baie meer en dit is die moeite en leesplesier werd om deur die vensters te gaan loer en te lees oor ander se stories."

Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Journal entries vannie eeste dag

Keith Oliver Lewis Toyota Stellenbosch Woordfees 2026-10-07

"Die jaarlikse Woordfees-kortverhaalbundel was gelaunch in Stellenbosch Stadsaal. Soes gewoonlik issie titel vannie bundel Dis Hoogtyd!, benoem na die current fees se theme."

Spiraal: ’n onderhoud met Margaret Cordier-Biermann

Barend van der Merwe, Margaret Cordier-Biermann Skrywersonderhoude 2026-10-06

"’n Masjien kan die goeie benoem, die taal van barmhartigheid rangskik, die vorm van skuld nadoen en berou grammatikaal verwoord, 'maar dit kniel nie'. Dit het geen binnevertrek waar stilte terugpraat nie."

Call for papers: Twenty years of Ons komvandaan – reflections on the Legacy of Diana Ferrus

LitNet Books and writers 2026-10-06

Proposed chapters can be in any language and take the form of creative writing (poems, short stories or other texts), personal reflective essays, academic studies or translations of her poems (three to six poems, with an accompanying reflective or academic essay on the translation process).

Grieving in the first person plural: Writing as we grieve, grieving as we write

Mphuthumi Ntabeni Books and writers 2026-10-06

"This latest wave of gender-based violence has sent me back to a book I read a few years ago: Cristina Rivera Garza’s Grieving: Dispatches from a wounded country, translated by Sarah Booker. I haven’t been able to put it down since."

Buffelskop se grafte en ’n veldsoirée in Nxuba

Piet Croucamp LitNet-skrywersberaad 2026-10-06

"Hoekom fiksie gebruik as die soeke na die werklikheid en die waarheid jou op sulke interessante reise kan neem?"

Landskap met kerk: ’n resensie van Op die spoor van kerkargitek Wynand H Louw

Laurie Gaum Resensies 2026-10-06

"’n Agthoekige gebou, sirkelvormige banke, roosvensters en drie voordeure is alles tipies van Louw se kerke."

Sy wat wil dien: ’n onderhoud met Arina Jooste

Naomi Meyer, Arina Jooste Skrywersonderhoude 2026-10-05

"Ek het aanvanklik begin met die deel van kort stukkies oor my ervarings as soldaatvrou op my Facebook-blad. My Facebook-vriende het dit só interessant gevind dat ek lank daarmee aangehou het."

Persverklaring: Paarliet wen 11de Woordfees-kortverhaalkompetisie

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2026-10-05

"Nagwaak" verweef gevoelvol hoe ’n gesin probeer sin maak van die dood van ’n seun in bendegeweld. Dit is geskryf in die taal van sy Paarl met geen pretensie of mooi woordjies nie.

Commendatio vir die 2026-UJ-prys aan Antjie Krog vir Binnerym van bloed

Reinhardt Fourie Boeke en skrywers 2026-10-05

"In die uitbeelding van hierdie twee vroue se lewens sien die leser ook ’n parallel met die onstuitbare verandering van Afrikaner-politiek en -kultuur. Dit is weliswaar nie ’n oorvereenvoudigde aanbieding nie."

2026-UJ-debuutprys vir Afrikaans: Commendatio vir Shane van der Hoven se  Kruiper/Crawler

Dewald Koen Boeke en skrywers 2026-10-05

"Van der Hoven verleen ’n stem aan die sogenaamde kruipers – letterlik én figuurlik – wat in allerlei gedaantes verbeeld word."

Commendatio vir die 2026-UJ-prys vir vertaling: Aan Wium van Zyl vir sy vertaling Die ongelukkige en treurige verhaal van die skip De Gouden Buys, 1693

Marius Swart Boeke en skrywers 2026-10-05

"Van Zyl slaag op indrukwekkende wyse daarin om tussen chronologies wyd uiteenlopende kontekste se Nederlands te navigeer en die 17de-eeuse taal so aan te bied dat dit ook in die Afrikaans ouwêrelds klink, terwyl die hedendaagse vertelteks deur die samestellers van die bronteks in ’n moderner idioom oorgedra word."

Oscar Pistorius – the big lie and the right to a fair trial deur Chris Marnewick: ’n resensie

Willem Krog Resensies 2026-10-05

"Aanklaers het nie die gerief van ’n eie opinie nie. As verteenwoordiger van die staat, moet sy opinie ondersteun word deur die getuienis wat hy aanbied, anders kan hy dit nie opper nie."

Diereriem deur Etienne van Heerden: ’n resensie

Louise Viljoen Resensies 2026-10-05

"Diereriem is ’n nogmaals verstommende ontplooiing van die ryk skrywersverbeelding wat Etienne van Heerden se oeuvre kenmerk. Steeds nuwe temas, karakters en ruimtes word tot samehang gebring om die probleme van ’n bepaalde tyd en die impak daarvan op die menslike psige te peil."

Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Die geskiedenis van braaibroodjies onthul

Maryke Roberts, Frans de Villiers Toyota Stellenbosch Woordfees 2026-10-02

"My grootste hoop is dat mense weer nuuskierig raak oor die klein geskiedenisse rondom hulle."

Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Dis hoog tyd vir ... ’n gesprek oor die LAPA-Lekkerleesminuut by die kinderfees

Naomi Meyer, Nadine Petrick Toyota Stellenbosch Woordfees 2026-10-02

"Ma’s, pa’s en grootouers kom sit ook graag om saam te luister, en dis ewe belangrik, want hulle moet uiteindelik die liefde vir lees verder tuis gaan kweek."

First sip: Scorpio rising by Deon Meyer

LitNet Books and writers 2026-10-01

"She heard the beep of an electronic lock, assuming it was the room next door. Her own room door opened. Shockingly, unexpected."

Scorpio rising: an interview with Deon Meyer

Naomi Meyer, Deon Meyer Books and writers 2026-10-01

"The problem was that Benny had no intention of sticking to his minor role. Every time he walked onto the page and into a scene, he lit it up and made things happen."

Top